Cindy Morgan

Amerikaanse aktrise

Cindy Morgan (29 September 1951-30 Desember 2023) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Caddyshack (1980), TRON (1982), en Galaxis (1995), en in die televisiereeks Falcon Crest (1981).

Cindy Morgan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cindy Morgan (2012)

GeboortenaamCynthia Ann Cichorski
Geboorte29 September 1951
Chicago, Illinois, Verenigde State
Sterfte30 Desember 2023 (op 69)
Lake Worth Beach, Florida, Verenigde State
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare1979-2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1979: Up Yours
  • 1980: Caddyshack
  • 1982: TRON
  • 1995: Galaxis

Televisiereekse

  • 1981: Falcon Crest
  • 1982: Las aventuras de Frank Buck
  • 2012: Chicly Geek

Televisierolprente

  • 1985: Solomon's Universe
  • 2009: Caddyshack: The Inside Story

Eksterne skakels