Christopher Marlowe
Christopher ("Kit") Marlowe (gedoop op 26 Februarie 1564 – 30 Mei 1593) was 'n Engelse dramaturg, digter en vertaler. Hy was een van die vernaamste skrywers van tragedies voor die koms van William Shakespeare en is bekend vir sy uitstekende vrye verse (verse sonder rym), sy ikoniese hoofkarakters en sy geweldadige, voortydige dood.
Christopher Marlowe | |
---|---|
![]() 'n Anonieme portret wat tans in die Corpus Christi College in Cambridge hang, daar word geglo dat die model Christopher Marlowe is. | |
Gebore | gedoop op 26 Februarie 1564 |
Sterf | 30 Mei 1593 (op 29) Deptford, Kent, Engeland |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Digter en dramaturg |
Bekend vir | Hero and Leander, Edward the Second, The Tragical History of Doctor Faustus |
Ouer(s) | John en Catherine Marlowe |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris