Chris Lowell
Amerikaanse akteur
Chris Lowell is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Up in the Air (2009), The Help (2011), Beside Still Waters (2013), en Veronica Mars (2014).
Chris Lowell | |
![]() | |
Geboortenaam | Christopher Lowell |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2009: Up in the Air
- 2011: The Help
- 2013: Beside Still Waters
- 2013: Brightest Star
- 2014: Veronica Mars
Televisiereekse
- 2004: Life as We Know It
- 2008: Work That Room
- 2014: Enlisted
- 2016: Graves
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris