Castries

Castries is die hoofstad en grootste stad van St. Lucia, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad is aan die noordwestelike kus geleë. Die stad het in 2013 'n bevolking van 70 000 gehad en 'n oppervlakte van 79 km². Die stad is in 1650 deur Franse as Carenage gestig en is in 1756 tot Castries hernoem.

Castries

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van St. Lucia St. Lucia
 ProvinsieCastries
 Koördinate14°01′N 60°59′W / 14.017°N 60.983°W / 14.017; -60.983
 Stigting1650
 Oppervlakte: 
 - Totaal79 vk km
 Hoogte bo seevlak2 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2013)70 000
 - Bevolkingsdigtheid890/vk km
 - Metropolitaanse gebied67 000
 TydsoneUTC −4
 Burgemeester

Eksterne skakels