Castelão

Die Estádio Plácido Aderaldo Castelo, ook bekend as Castelão (Portugees: [kasteˈlɐ̃w]), is 'n sokkerstadion in Fortaleza, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 67 037. Castelão was die eerste van 12 stadions wat gebou of herontwikkel is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.[3]

Castelão
BynaamGigante da Boa Vista
Volle naamEstádio Governador Plácido Castelo
LiggingFortaleza, Brasilië
Koördinate3°48′26″S 38°31′21″W / 3.80722°S 38.52250°W / -3.80722; -38.52250
EienaarCeará-regering
OperateurCeará-regering
Kapasiteit63 903[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Eerste sooi gespit1969
Gebou1969–1973
Geopen11 November 1973[2]
Renovasie2002 en 2012
Uitgebrei1980
ArgitekJosé Liberal de Castro
Gehard Ernst Borman
Reginaldo Mendes Rangel
Marcílio Dias de Luna
Ivan da Silva Britto
Struktuuring.Hugo Alcântara Mota
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
19 Junie 201316:00  Brasilië2–0  MeksikoGroep A57 804
23 Junie 201316:00  Nigerië0–3  SpanjeGroep B51 263
27 Junie 201316:00  Spanje0–0 e.t. (7–6 n.S.)  ItaliëHalfeindrondte56 083

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
14 Junie 201416:00  Uruguay1–3  Costa RicaGroep D58 679
17 Junie 201416:00  Brasilië0–0  MeksikoGroep A60 342
21 Junie 201416:00  Duitsland2–2  GhanaGroep G59 621
24 Junie 201417:00  Griekeland2–1  IvoorkusGroep C59 095
29 Junie 201413:00  Nederland2–1  MeksikoAgste eindrondte58 817
4 Julie 201417:00  Brasilië2–1  ColombiaKwarteindrondte60 342

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels