CANT Z.1007

Italiaanse twee motorige bomwerper

Die CANT Z.1007 was 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1937 sy nooiensvlug voltooi.

CANT Z.1007
TipeBomwerper
VervaardigerCANT
Ontwerp deurFilippo Zappatta
Nooiensvlug1937
StatusUit diens onttrek.
HoofgebruikerItaliaanse Lugmag

Tegniese besonderhede

Besonderhede van die CANT Z.1007bis:
ItemStatistiek
Aantal motors3
Tipe motorSkroef
VervaardigerPiaggo P.XIbis RC 40 stermotor
Kraglewering per motor1 000 perdekrag
Vlerkspan24,80 m
Lengte18,35 m
Hoogte5,22 m
Maks opstygmassa13 621 kg
Maks. snelheid455 km/h op 5 250 m
Operasionele hoogte7 500 m
Togafstand2 200 km met maks. bomvrag.
BewapeningEen 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in dorsaleskiettoring

en een onder kajuit, een 7.7 mm masjiengeweer in elke sy.

Bomvrag2 000 kg in bomlaai

Bron