Bydgoszcz
Bydgoszcz Duits: Bromberg, Latyn: Bydgostia) is 'n Poolse stad en die hoofstad van die woiwodskap Kujawië-Pommere.
(Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Woiwodskap | ![]() |
Koördinate | 53°7′N 18°0′O / 53.117°N 18.000°O |
Stigting | 11de eeu |
Stadstatus | 19 April 1346 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 174,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 60 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2010) | 356 177 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 041/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - °C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | -4,0/18,2 °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | 520 mm |
Stadspresident | Rafał Bruski |
Amptelike Webwerf | www.bydgoszcz.pl/ |
Kultuur
Pole se grootste operafees, die Bydgoszcz-operafees, vind in die stad plaas.
Sport
- Zawisza Bydgoszcz
- Astoria Bydgoszcz
- Polonia Bydgoszcz
- Speedway, Sokker
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris