Brann Bergen

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

SK Brann is 'n Noorse sokkerklub in Bergen. Sedert 1987 speel die span in die Tippeligaen (die hoogste Noorse afdeling). Brann se tuisveld is die Brann Stadion, wat 'n kapasiteit van 17 300 sitplekke het. Die klub het drie keer die Noorse kampioenskap gewen.

SK Brann
Volle naamSportsklubben Brann
Stigting26 September 1908
TuisveldBrann Stadion,
Bergen
Kapasiteit17 300
VoorsitterVlag van Noorweë Lars Modestad
AfrigterVlag van Noorweë Eirik Horneland
LigaTippeligaen
20232. posisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Noorweë (3)
1961/62, 1963, 2007
(naaswenner (5): 1951/52, 1975, 1997, 2000, 2006)
  • Noorse Beker (7)
1923, 1925, 1972, 1976, 1982, 2004, 2023
(naaswenner (9): 1917, 1918, 1950, 1978, 1987, 1988, 1995, 1999, 2011)

Bekende sokkerspeler

  • Tore André Flo
  • Toni Nhleko