Bowen Yang

Bowen Yang (gebore 1990) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Outs (2012) en Broad City (2014).

Bowen Yang
Geboorte1990 (33–34 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Televisiereekse

  • 2012: The Outs
  • 2013: The Morning Announcements
  • 2014: Broad City

Video's

  • 2014: #Daguerreotype (#Selfie Parody)

Eksterne skakels