Bottelboom
Die Bottelboom (Pachypodium lealii) is 'n dik, sukkulente boom wat tot 6 m hoog kan word en kom voor in die noorde van Kaokoland in Namibië. Dit is ook inheems aan die Angola en Botswana.[1] Dit lyk baie soos die halfmens maar het minder dorings op sy stam en is yl vertak. Die blare groei in 'n eindstandige roset.
Bottelboom | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Pachypodium |
Spesie: | P. lealii |
Binomiale naam | |
Pachypodium lealii Welw., (1869) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 648.[2]
Fotogalery
- Blomme
- In Damaraland
Sien ook
Verwysings
Bron
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bottelboom.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Bottelboom
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris