Bosch (eiland)

Bosch (Sjabloon:IPA-nl) was 'n Wes-Friese eiland in die Waddesee. Dit was geleë aan die kus van die huidige provinsie Groningen in Nederland, tussen die eilande van Schiermonnikoog en Rottumeroog.[1]

Bosch voor 1682.

Tussen 1400 en 1570, het die eiland Monnikenlangenoog verdeel in die eilande van Bosch en Rottumeroog.[2] Bosch het verdwyn in die Kersfees-vloed van 1717.[1] 'n Sandbank met die naam Boschplaat was die oorblyfsel van die eiland, wat toe later in 1959 saamgesmelt het met Rottumerplaat.

Verwysings