Boogsekonde
hoekeenheid gelyk aan 1/60² van 'n graad
(Aangestuur vanaf Boogsekondes)
’n Boogsekonde is ’n eenheid om die grootte van ’n hoek aan te dui. In sterrekunde word die boogsekonde gebruik om die plek (in die geval van lugkoördinate) of die afmeting van ’n ruimtevoorwerp aan te dui. ’n Boogsekonde is ’n 60ste van ’n boogminuut en ’n 3 600ste van ’n booggraad.
Dus: 1 graad = 60 boogminute = 3600 boogsekondes.
Die sigbare deel van die lugruim beslaan sowat 180 grade en die volmaan se deursnee is sowat 30 boogminute, oftewel ’n halwe graad.
Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling