Bobbejaanklouspeldekussing
Spesie van die speldekussings
Die bobbejaanklouspeldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf die Kogelberg tot by Soetanysberg voor.
Bobbejaanklouspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. cordifolium |
Binomiale naam | |
Leucospermum cordifolium (Salisb. ex Knight) Fourc., 1932 | |
Sinonieme | |
|
Galery
- 'n Bos speldekussings in die veld. Helderberg Natuurreservaat, Suid-Afrika
- Blomme in Tresco Abbey Gardens, Scilly-eilande (VK) afgeneem.
Sien ook
Bronne
- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- Protea Atlas
- REDLIST Sanbi
- PlantzAfrica
- Plants of the World Online
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris