Bitterblaar
Die Bitterblaar of suurbos (Brachylaena elliptica) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Gqeberha in die Oos-Kaap tot in die suide van KwaZulu-Natal. Die boom groei in kus- en oewerbos asook in bosveld in laagliggende streke.Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit is endemies aan Suid-Afrika.[1]
Bitterblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. elliptica |
Binomiale naam | |
Brachylaena elliptica (Thunb.) Less., (1832) | |
Sinonieme | |
|
Verwysings
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
Sien ook
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling