Bill Zuckert | |
Geboortenaam | William Zuckert |
---|---|
Geboorte | (1915-12-18)18 Desember 1915 |
Sterfte | 23 Januarie 1997 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1941–1994 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bill Zuckert (18 Desember 1915 – 23 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hang 'Em High (1968), Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en Ace Ventura: Pet Detective (1994), en in die televisiereeks Star Trek (1966).