Bestialiteit
Bestialiteit is om seks met diere te hê.
Van 'n persoon wat dit praktiseer word gesê dat hy/sy 'n soöfiele voorkeur het. Die twee terme word soms as verskillend beskou, soms ook nie. Deur baie mense word bestialiteit as "teennatuurlik" gesien en in sommige lande is dit teen die wet. In Nederland byvoorbeeld is dit teen die wet op diermishandeling.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris