Bespreking:Veereier

Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp Eier

Bosluisvoël

Soos ek dit het, is 'n "cattle egret" eintlik 'n bosluisvoël en nie 'n veereier nie...Ollie Olwagen, besoeker aan Wikipedia

Die artikel is inderdaad korrek [1]. Anrie 19:23, 23 Mei 2007 (UTC)

Eier

Het gewonder watter vere hierdie eier het, maar dis my Afrikaans wat sleg is... :-0 Jcwf (kontak) 14:35, 29 Augustus 2016 (UTC)

Dis nie jou Afrikaans nie, dis 'n SIMPEL woord! Dit moet m.i. met 'n koppelteken gespel word: soos in vee-reier. Terloops, almal weet wat 'n bosluisvoël is, maar min ken dié vreemde naam. Groete. Frank (kontak) 14:49, 29 Augustus 2016 (UTC)
Dalk kan ons dit vee-ryer maak. :) Winston (kontak) 15:43, 29 Augustus 2016 (UTC)
Uitgevoer. Frank (kontak) 18:40, 29 Augustus 2016 (UTC)
Beide Sasol en Newman verwys na Veereier en geen een van die twee noem die naam Bosluisvoël nie. Groete! Oesjaar (kontak) 19:07, 29 Augustus 2016 (UTC)
Terug na "Veereier"-bladsy.