Bespreking:Togaars
There are no active tasks for this page |
Laurens, ek sien die WAT noem Togaars (met 'n g) onder Centumtale. Die speltoetser van translate.org.za stem saam. Het jy ander bronne gehad om te raadpleeg? --Alias 19:42, 20 Jun 2005 (UTC)
- Hi Alias. Nee as WAT van Togaars praat is dit die eerste verwysing wat ek in Afrikaans sien. HAT, AWS en Pharos het niks daaroor nie (tensy ek nie ordentelik gekyk het nie...). My speltoetser moet dan ook anders (ouer?) wees as joune - dit wys Togaars nog as 'n spelfout. Ons moet dit dan seker skuif - sal interessant wees om te sien of die taaklys ook reg skuif... Laurens 16:47, 21 Jun 2005 (UTC)
Mani was 'n profeet in die ou Persië 3e eeu nC wat 'n godsdiens gestig het in ndl Manicheisme.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris