Bespreking:Stellenbosch Universiteitskoor
Titel
Een woord met koppelteken? — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:08, 28 April 2009 (UTC)
- Wel, dis "Stellenbosch Universiteit"... so die titel is seker korrek. Ek dink dat as dit die universiteitskoor van Stellenbosch was, sou dit "Stellenbosch-universiteitskoor" wees, maar die koor van Stellenbosch Universiteit is "Stellenbosch Universiteitskoor" imo. Anrie (kontak) 16:35, 28 April 2009 (UTC)
- Die Koor staan amptelik as die Stellenbosch Universiteitskoor bekend (Engels: Stellenbosch University Choir). XJ3N0V4x (kontak) 07:46, 15 September 2010 (UTC)
Woordvolgorde, tyd
Die artikel is baie 'Engelserig' geskryf, bv, 'word gesien as 'n...' eerder as 'word as 'n... gesien'. Ek het 'n paar sulke sinne verbeter. Daar word ook van tyd verander, soos 'Nog 'n 2004 hoogtepunt vir die koor was die...' en 'In Julie 2008 het die Koor aan die Wêreldkoorspele in Graz (Oostenryk) deelgeneem,' (verlede tyd) teenoor 'In Julie 2004, wen die Koor die kategorie "Mixed Youth Choirs" (Gemengde Jeugkore) by die Wêreld Koorspele in Bremen, Duitsland met 92.13 punte.'(teenwoordige vertellende tyd, dink ek?) D@mdu!ker (kontak) 14:41, 26 Mei 2011 (UTC)
Philharmonie
Skryf ons hierdie woord nie eerder met 'n F in Afrikaans nie? — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:31, 28 April 2009 (UTC)
Stukkende eksterne skakel
During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!
- http://student.sun.ac.za/koor/%7C
- In Stellenbosch Universiteitskoor on 2009-09-12 14:16:31, 404 Not Found
- In Stellenbosch Universiteitskoor on 2009-09-12 18:22:09, 404 Not Found