Bespreking:Potchefstroomse Universiteitskoor
Jongste opmerking: 17 jaar gelede deur Laurens
Die [1] nuwe wysigings is bietjie dik aangeplak en moet vir spelling nagegaan word (geen diakritiese tekens nie, bv.). Terloops, oor "die Griekwapsalms, was hy die enigste een wat Griekwapsalms getoonset het? Het Niel van der Watt nie ook nie? --Alias 05:35, 3 Januarie 2007 (UTC)
- Ek het die hele trant van die artikel bietjie verander - kyk asb of dit nou meer ensiklopedies is. Die laaste paragraaf waarna bo verwys word hoort na my mening nie by die artikel oor die koor nie. Laurens 08:34, 3 Januarie 2007 (UTC)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris