Bespreking:Dooie See-rolle
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Adriaan90 in onderwerp Titel
Titel
Vanwaar die "skrifrolle"-benaming? Wêreldspektrum gebruik "Dooi See-rolle". Anrie (kontak) 15:03, 17 Julie 2009 (UTC)
- Dit kan inderdaad korrek wees. Ek het nie geweet hoe dit in Afrikaans heet nie en het die Duitse benamingsvoorbeeld gevolg. Sal ons die artikel skuif? Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 14:27, 18 Julie 2009 (UTC)
- Asb. Hierdie artikel is die enigste Afr. verwysing op die internet na "Dooie See-skrifrolle", terwyl alle ander verwysings na "Dooie See-rolle" is. (Ek wil nie self nou skuif nie, aangesien jy besig is om aan die artikel te werk.) Anrie (kontak) 15:02, 18 Julie 2009 (UTC)
- Uitgevoer. (Ek het nooit geweet Google bring sy databasis so vinnig op datum nie.) Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 15:05, 18 Julie 2009 (UTC)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris