Beatrice Varley
Beatrice Varley (11 Julie 1896 – 4 Julie 1964) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Remarkable Mr. Kipps (1941), The Wicked Lady (1945), Jassy (1947), en Holiday Week (1952).
Beatrice Varley | |
Geboortenaam | Beatrice Evelyn Varley |
---|---|
Geboorte | 11 Julie 1896 |
Sterfte | 4 Julie 1964 (op 67) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1936–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1941: The Remarkable Mr. Kipps
- 1945: The Wicked Lady
- 1947: Jassy
- 1950: Paul Temple's Triumph
- 1952: Holiday Week
- 1960: Identity Unknown
Televisiereekse
- 1950: BBC Sunday-Night Theatre
- 1955: As I Was Saying
- 1956: Bill Radford: Reporter
- 1957: Dick and the Duchess
Televisierolprente
- 1947: Power Without Glory
- 1948: Pygmalion
- 1948: As You Are
- 1949: Interlude in Eden
- 1949: The Late Edwina Black
- 1951: There's Always Juliet
- 1955: Sweet Coz
- 1955: Barnet's Folly
- 1955: Simon's Treasure
- 1957: Hindle Wakes
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris