Banyana-Banyana

Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.[1] Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Suid-Afrika
Volle naamSA nasionale vrouesokkerspan
Bynaam/meBanyana-Banyana
(die meisies)
TuisveldENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit94 700
AfrigterDesiree Ellis
KapteinJanine van Wyk
LigaCAF
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer.[2] Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi vir vroue gekwalifiseer.

Toernooirekord

Wêreldbeker

Wêreldbeker eindstryde
JaarResultaatGPWG*VDoele virDoele teenVerskil
1991Verban
1995Nie gekwalifiseer nie
1999Nie gekwalifiseer nie
2003Nie gekwalifiseer nie
2007Nie gekwalifiseer nie
2011Nie gekwalifiseer nie
2015Nie gekwalifiseer nie
2019Gekwalifiseer300318–7
Totaal1/9300318–7

Olimpiese Spele

Olimpiese eindstryde
JaarResultaatGPWG*VDoele virDoele teenVerskil
1996Nie gekwalifiseer nie
2000Nie gekwalifiseer nie
2004Nie gekwalifiseer nie
2008Nie gekwalifiseer nie
2012Groepfase301217−6
2016Groepfase301203−3
2020Nie gekwalifiseer nie
Totaal2/76024110−9

Afrika-vrouekampioenskap

CAF-vrouekampioenskap
JaarRondteGPWG*VDoele virDoele teenVerskil
1991Verban
1995Naaswenner63121920−1
1998Groepfase200227−5
2000Naaswenners540193+6
2002Vierde plek5212611−5
2004Groepfase300327−5
2006Derde plek521285+3
2008Naaswenner530274+3
2010Derde plek5311106+4
2012Naaswenner5302660
2014Vierde plek511376+1
2016Vierde plek511353+2
2018Naaswenner5302112+9
Totaal5 keer naaswenners56258239280+12

Verwysings

Eksterne skakels