Banten

Banten (vroeër in Nederlands Bantam) is 'n stad in die provinsie Banten in Indonesië. Banten is die ou hoofstad van die sultanaat; Serang is nou die administratiewe hoofstad van die nuwe provinsie. Tot 2000 lê Banten in die provinsie Wes-Java.

Banten
Banten


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewesBanten
 TydsoneUTC +7
 - SomertydUTC +8

Geskiedenis

Bantam was 'n belangrike handelsentrum tot in 1600. Batavia het vinnig die belangrikste stad geword. Die stad het reste van die paleis Surosowan, paleis Kaibon, moskee Agung Banten, fort Speelwijk en die Sjinese tempel Avalokiteshvara.