Bantam

Bantam is 'n dorpie op Cocos Home Island in Australië. Met meer as 400 inwoners is dit verreweg die grootste nedersetting op die eilande.

Bantam
Australië
Bantam is in Kokoseilande
Bantam
Bantam
Koördinate12°7′1″S 96°53′48″O / 12.11694°S 96.89667°O / -12.11694; 96.89667
Bevolking448[1]

Verwysings