Bandstertgriet

Die bandstertgriet (Limosa lapponica) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël na groot kuswatermassas. Die voël word 37-40 cm lank, weeg 200-300 g en het 'n vlerkspan van 72 cm. In Engels staan die voël bekend as Bar-tailled godwit.

Bandstertgriet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. lapponica
Binomiale naam
Limosa lapponica
(Linnaeus, 1758)

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Limosa lapponica

Verwysings

Bron