Audra Lindley | |
Geboortenaam | Audra Marie Lindley |
---|---|
Geboorte | (1918-09-24)24 September 1918 |
Sterfte | 16 Oktober 1997 (op 79) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1941–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audra Lindley (24 September 1918 – 16 Oktober 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Desert Hearts (1985), Sudden Death (1995), en The Relic (1997), en in die televisiereeks Three's Company (1976).