Auditorio de Tenerife
Die Auditorio de Tenerife "Adán Martín", beter bekend as die Auditorio de Tenerife, is 'n sentrum vir die uitvoerende kunste in Santa Cruz de Tenerife, Kanariese Eilande, Spanje. Die gebou is ontwerp deur die Spaanse argitek Santiago Calatrava.
Die ouditorium is geleë in die hawe van Santa Cruz de Tenerife en word beskou as 'n simbool van die stad en die eiland Tenerife. Dit is een van die wêreld se kenmerkendste geboue en bekendste sentrums vir die uitvoerende kunste. Dit is tussen 1997 en 2003 gebou en is ingehuldig deur Felipe de Borbón, die kroonprins van Spanje.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Auditorio de Tenerife.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris