Astrachan-oblast

federale deelgebied van Rusland

Astrachan-oblast (Russies: Астраха́нская о́бласть, Astrachanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Astrachan.

Astrachan-oblast
Астраханская область
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland.
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikSuidelike
Ekonomiese streekWolga
Stigting27 Desember 1943
Regering
HoofstadAstrachan
LeierAleksander Zjilkin[1]
AmpGoewerneur
WetgewerStaatsdoema
Bevolking
Sensus2010
Totaal1 010 073
Volgorde52ste
Digtheid22,9/km²
Stedelik66,7%
Plattelands33,3%
Statistiek
Oppervlakte44 100 km²
Volgorde55ste
TydsoneUTC+04:00
Registrasienommer30
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.astrobl.ru/
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon  Rusland

Die bevolking in 2010 was 1 010 073.[2]

Geografie

Die Wolgadelta in die Astrachan-oblast.

Die nooroostelike lyn van gelyke breedte- en lengtegraad loop deur Astrachan. Suid van die oblast lê die Kaspiese See, oos Kazachstan, noord Wolgograd-oblast en wes Kalmikië.

Geskiedenis

Die oblast is op 27 Desember 1943 gestig op dele van die ou Kalmikiese Outonome Sosialistiese Sowjetrepubliek en die Astrachan-okroeg van die Stalingrad-oblast.[3]

Demografie

Bevolking: 1 010 073 (2010-sensus);[2] 1 005 276 (2002-sensus);[4] 998 114 (1989-sensus).[5]

Etniese groepe:

Administratiewe rajons

NaamWapenOppervlakteBevolking (2021)Setel
Achtoebinsk-rajon 7 810 km²58 260Achtoebinsk
Charabali-rajon 7 436 km²40 154Charabali
Ikrjanoje-rajon 1 991 km²48 489Ikrjanoje
Jenotajefka-rajon 6 297 km²25 346Jenotajefka
Kamiziak-rajon 3 490 km²47 716Kamiziak
Krasnojarski-rajon 5 261 km²36 321Krasni Jar
Liman-rajon 5 238 km²28 459Liman
Narimanof-rajon 6 126 km²48 323Narimanof
Priwolzje-rajon 841 km²62 536Natsjalowo
Tsjernojarski-rajon 4 200 km²19 570Tsjorni Jar
Wolodarski-rajon 3 877 km²44 711Wolodarski

Verwysings

Eksterne skakels

47°14′N 47°14′O / 47.23°N 47.23°O / 47.23; 47.23