Assonansie
herhaling van vokaalklanke om interne rym binne frases of sinne te skep; een van die boustene van verse
Assonansie, ook klinkerrym genoem, verwys na die herhaling van dieselfde vokale in 'n versreël.
Voorbeelde
Voorbeelde van assonerende woorde:
- donker - dowwe
- lap - stap
- droom - stoom
Uitdrukking wat van assonansie gebruik maak:
- ruk en pluk
- sak en pak
Bron
- http://www.forum.afrikaansieforum.co.za[dooie skakel]
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris