Aspalathus argyrophanes
plantspesie
Aspalathus argyrophanes is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en is deel van die fynbos. Dit kom in 'n klein gebied naby Grahamstown voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 266 km² en het maar 2% van sy habitat verloor. Dit word beskou as seldsaam.
Aspalathus argyrophanes | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. argyrophanes |
Binomiale naam | |
Aspalathus argyrophanes R.Dahlgren, (1963) |
Bronne
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris