Arena Pantanal

Arena Pantanal is 'n sokkertstadion in Cuiabá, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 42 968.[3]

Arena Pantanal
LiggingCuiabá, Brasilië
Koördinate15°36′12″S 56°07′15″W / 15.60333°S 56.12083°W / -15.60333; -56.12083
Kapasiteit44 003[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Eerste sooi gespitMei 2010
Geopen2 April 2014[2]
BoukosteR$ 646 miljoen
(VSD$ 293 miljoen)
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
13 Junie 201418:00  Chili3–1  AustraliëGroep B40 275
17 Junie 201418:00  Rusland1–1  Suid-KoreaGroep H37 603
21 Junie 201418:00  Nigerië1–0  Bosnië en HerzegowinaGroep F40 499
24 Junie 201416:00  Japan1–4  ColombiaGroep C40 340

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels