Aramis Knight

Amerikaanse akteur

Aramis Knight (gebore 3 Oktober 1999) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rendition (2007), The Dark Knight Rises (2012), en Ender's Game (2013), en in die televisiereeks Into the Badlands (2015).

Aramis Knight
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Aramis Knight in 2021

Geboorte3 Oktober 1999 (1999-10-03) (24 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2007: Rendition
  • 2012: The Dark Knight Rises
  • 2013: Ender's Game
  • 2019: Runt

Televisiereekse

  • 2015: Into the Badlands

Eksterne skakels