Antonof An-10

Russiese passasiersvliegtuig

Die Antonof An-10 (Russies: Антонов Ан-12; NAVO-verslagnaam: Cub) is 'n viermotorige turboskroefaangedrewe passasiersvliegtuig wat in die Sowjetunie ontwerp en 104 van gebou is.

Antonof An-10
TipePassasiersvliegtuig
VervaardigerAntonof
Ontwerp deurN. S. Trunchenkov & V. N. Ghel'prin[1]
Nooiensvlug7 Maart 1957[1]
Bekendstelling1959
Onttrek1974
StatusOnttrek
HoofgebruikerAeroflot
Aantal gebou104[1]
WeergawesAntonov An-12

Die militêre weergawe is die Antonov An-12.

Verwysings