Anthony Chinn
Anthony Chinn (1930 – 22 Oktober 2000) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Pink Panther Strikes Again (1976), Raiders of the Lost Ark (1981), A View to a Kill (1985), en The Fifth Element (1997).
Anthony Chinn | |
Geboorte | 1930 |
---|---|
Sterfte | 22 Oktober 2000 |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1976: The Pink Panther Strikes Again
- 1981: Raiders of the Lost Ark
- 1985: A View to a Kill
- 1997: The Fifth Element
Televisiereekse
- 1972: The Protectors
Televisierolprente
- 2015: Premium Bond with Mark Gatiss and Matthew Sweet
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris