Annie Wersching

Amerikaanse aktrise

Annie Wersching (28 Maart 1977 — 29 Januarie 2023) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse 24 (2001), The Vampire Diaries (2009), Castle (2009), en Bosch (2014).

Annie Wersching
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte28 Maart 1977
Saint Louis, Missouri, Verenigde State
Sterfte29 Januarie 2023 (op 45)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
NasionaliteitAmerikaans
Kinders3
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare2002–2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy is oorlede op 29 January 2023 as 'n gevolg van kanker.[1][2]

Filmografie

Televisiereekse

  • 2001: 24
  • 2009: The Vampire Diaries
  • 2009: Castle
  • 2014: Bosch
  • 2017: Runaways

Televisierolprente

  • 2007: Company Man
  • 2009: 24 in 24
  • 2011: Partners
  • 2013: The Surrogate
  • 2017: The Other Mother

Verwysings

Eksterne skakels