Annie Markart
Annie Markart (5 Augustus 1907 – 23 Januarie 1991) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die Welt ohne Maske (1934), Ein idealer Gatte (1935), Hangmen, Women and Soldiers (1935), en Im weißen Rößl (1935).
Annie Markart | |
Geboorte | 5 Augustus 1907 |
---|---|
Sterfte | 23 Januarie 1991 (op 83) |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1930: Die Tat des Andreas Harmer
- 1931: Bobby geht los
- 1931: The Unknown Guest
- 1932: Glück über Nacht
- 1933: Mädels von heute
- 1934: Die Welt ohne Maske
- 1934: His Majesty's Adjutant
- 1935: Ein idealer Gatte
- 1935: Hangmen, Women and Soldiers
- 1935: Im weißen Rößl
- 1936: Silhouetten
- 1939: Drei wunderschöne Tage
- 1939: Gold in New Frisco
- 1955: Der Teufel mit den drei goldenen Haaren
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris