Anatolië
Anatolië of Klein-Asië (Turks: Anadolu) is 'n gebied aan die westelike punt van Asië, wat twee derdes (87 persent) van die hedendaagse Turkye insluit. Die gebied strek oor 'n oppervlakte van 756 000 vierkante kilometer. Dit word in die weste deur die Egeïese See begrens, in die noordweste deur die See van Marmara en Thrakië, in die noorde aan die Swartsee, in die ooste aan Georgië, Armenië, Azerbeidjan en Iran, in die suidooste aan Irak en Sirië, en in die suide aan die Middellandse See. Die eiland Siprus lê suid daarvan.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/d/da/Modern-day_Turkey_and_Europe_NASA_modified.png/220px-Modern-day_Turkey_and_Europe_NASA_modified.png)
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0e/Map_Anatolia_ancient_regions-af.jpg/220px-Map_Anatolia_ancient_regions-af.jpg)
Anatolië was die tuiste van baie beskawings sedert die oudheid.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anatolië.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris