Amsterdamse Tyd
UTC+00:20 is 'n tydsone wat van 1909 tot 1940 in Nederland gebruik is. Dit het as Amsterdamse Tyd of Nederlandse Tyd bekend gestaan.
Die presiese tydsone was GMT +0h 19m 32.13s. Op 17 Maart 1937 is dit egter na GMT +0h 20m vereenvoudig.
Met die Duitse besetting van Nederland tydens die Tweede Wêreldoorlog is na Berlynse Tyd (UTC+1) oorgeskakel (soos tans steeds in gebruik).
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris