Amrum

Amrum (in die eilanddialek Öömrang: Oomram) is 'n Noord-Friese eiland wat suid van Sylt en wes van Föhr geleë is. Administratief behoort dit aan die administratiewe distrik Nordfriesland van die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein.

Amrum
Nasa-Satellietbeeld van Amrum
Nasa-Satellietbeeld van Amrum
Geografie
LiggingNoord-Friesland, Sleeswyk-Holstein, Waddesee
Koördinate54°39′6″N 8°20′11″O / 54.65167°N 8.33639°O / 54.65167; 8.33639

Oppervlakte20,46 km²
Hoogste puntA Siatler 32 m
Administrasie
Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Sleeswyk-Holstein

Demografie
Bevolking2 247

BevolkingsgroepeDuitsers, Friese