Amanda Righetti
Amerikaanse aktrise
Amanda Righetti (gebore 4 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Role Models (2008), Friday the 13th (2009), en Captain America: The First Avenger (2011), en in die televisiereeks The Mentalist (2008).
Amanda Righetti | |
![]() | |
Geboortenaam | Amanda Elizabeth Righetti |
---|---|
Geboorte | 4 April 1983 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2007: Pipeline
- 2008: Role Models
- 2009: Friday the 13th
- 2011: Captain America: The First Avenger
- 2011: The Chateau Meroux
- 2015: Cats Dancing on Jupiter
Televisiereekse
- 2004: North Shore
- 2005: Reunion
- 2008: The Mentalist
- 2016: Colony
Televisierolprente
- 2003: No Place Like Home
- 2011: Wandering Eye
- 2012: Shadow of Fear
- 2017: Love at the Shore
Video's
- 2007: Return to House on Haunted Hill
- 2009: Jason Takes Comic-Con
- 2009: The Rebirth of Jason Voorhees
- 2009: Hacking Back/Slashing Forward
- 2009: The Mentalist: Evidence of a Hit Series
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris