Allan Rich

Amerikaanse akteur

Allan Rich (gebore 8 Februarie 1926) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Serpico (1973), Disclosure (1994), Quiz Show (1994), en Man in the Chair (2007).

Allan Rich
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamBenjamin Norman Schultz
Geboorte8 Februarie 1926 (1926-02-08) (98 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Akteur en regisseur
Aktiewe jare1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1973: Serpico
  • 1990: Ragin' Cajun
  • 1994: Disclosure
  • 1994: Quiz Show
  • 1998: A League of Old Men
  • 2001: Skippy
  • 2002: The Burial Society
  • 2007: Man in the Chair

Eksterne skakels