Alison Whyte
Alison Whyte (gebore 1968) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Dressmaker (2015) en in die televisiereekse Breaking News (1994), Good Guys Bad Guys (1997), en Satisfaction (2007).
Alison Whyte | |
Geboorte | 1968 (55–56 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 2000: Saturday Night
- 2003: Subterano
- 2010: Centre Place
- 2015: The Dressmaker
Televisiereekse
- 1994: Breaking News
- 1996: The Glynn Nicholas Show
- 1997: Good Guys Bad Guys
- 1998: Driven Crazy
- 2002: Marshall Law
- 2007: Satisfaction
Televisierolprente
- 1997: Good Guys Bad Guys: Only the Young Die Good
- 2001: Dogwoman: The Legend of Dogwoman
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris