Alfa Romeo Alfasud
Die Alfa Romeo Alfasud (Tipe 901, 902 en 904) is 'n klein gesinsmotor wat van 1971 – 1989 vervaardig is deur Industria Napoletana Construzioni Autoveicoli Alfa Romeo-Alfasud SpA in Italië. Die maatskappy was gebaseer in die arm suidelike streek van Italië as deel van die Italiaanse regering se arbeidsbeleid.
![]() | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Alfa Romeo |
Ook genoem | Alfa Romeo Export GTA (Suid-Afrika) |
Produksie | 1971–1983 (Berlina) 1976–1989 (Sprint) |
Montering | Pomigliano d'Arco, Italië Brits, Suid-Afrika[1] Kuala Lumpur, Maleisië[2] Marsa, Malta[3] |
Ontwerper | Giorgetto Giugiaro (Italdesign) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Klein gesinsmotor |
Bakstyl | 2-deur sedan (Alfasud ti) 4-deur sedan 3- en 5-deur luikrug 3-deurkoepee (Alfasud Sprint) 3-deur stasiewa (Giardinetta) |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.2 L (1,186 cc) bokser H4 1.3 L (1,286 cc) bokser H4 1.4 L (1,350 cc) bokser H4 1.5 L (1,490 cc) bokser H4 1.7 L (1,696 cc) bokser H4 |
Ratkas | 4-gang handrat 5-gang handrat |
Lengte | 3890 mm 3935 – 3975 mm (Giardinetta) |
Breedte | 1590 mm |
Hoogte | 1370 mm |
Massa | 810 – 865 kg (benaderd) |
Asafstand | 2455 mm[4] |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Alfa Romeo 33 Alfa Romeo Arna |
Variante | Alfa Romeo Sprint |
Dit word beskou as een van die suksesvolste modelle van Alfa Romeo met 893 719 eenhede wat verkoop is tussen 1972 – 1983 plus 121 434 Sprint koepeeweergawes tussen 1976 – 1989.[5] 'n Algemene bynaam vir die motor is 'Sud. Die motor het twee opknappings ondergaan, eers in 1977 en toe weer in 1980.
- 'n Eerstereeks Alfasud
- 1975–78 Alfasud Giardinetta
- Alfasud Super 1.3
- 1979 Alfasud ti 1.5
Verwysings
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris