Al-Muddaththir

Al-Muddaththir (Arabies: ٱلْمُدَّثِّر, "Die Omgehulde") is die 74ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 56 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

ٱلْمُدَّثِّر
  Soera 74 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Muddaththir
TransliterasieAl-Moeddaththir
In Afrikaans"Die Omgehulde"
Deel29
Ajat56

Opsomming

Die naam van die hoofstuk kom uit vers 1 ("u wat omgehul is")[1] en verwys na Mohammed wat deur sy mantel omhul is.

Verskeie temas word in die soera behandel.[2] Die eerste een is 'n waarkuwing aan Mohammed om gereed te wees en die mense te waarsku. Daar is ook 'n waarskuwing aan die ongelowiges oor die straf wat op hulle wag. In vers 30 word 19 engele genoem wat oor die hel waak.

Verwysings

Skakels

Vorige soera:
Al-Muzzammil
Die KoranVolgende soera:
Al-’Kiyamah
Soera Al-Muddaththir

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114