Al-Jinn

Al-Jinn (Arabies: الجن, "Die Djien") is die 72ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 28 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

الجن
  Soera 72 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Jinn
TransliterasieAl-Djinn
In Afrikaans"Die Djien"
Deel29
Ajat28

Opsomming

Die naam én onderwerp van die hoofstuk is die djien, wat in vers 1 die eerste keer genoem word. Nes die engele is die djien wesens wat met die blote oog onsigbaar is. In hoofstuk 15 staan mense is uit klei geskape en djien uit rooklose vuur.[1]

In die tweede vers herroep die djien hulle geloof in valse gode en loof hulle Mohammed vir sy monoteïsme. Hulle vra verskoning vir hulle godslastering van die verlede en kritiseer mense omdat hulle hulle óf verwaarloos óf hulle ongeloof aanmoedig.

Verwysings

Skakels

Vorige soera:
Nuh (soera)
Die KoranVolgende soera:
Al-Muzzammil
Soera Al-Jinn

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869707172737475767778798081828384858687888990919293949596979899100101102103104105106107108109110111112113114