Airfix
Airfix was 'n Britse maatskappy wat plastiese skaalmodelstelle van onder andere skepe, motors, vliegtuie en militêre voertuie gemaak het. Die stelle kon deur geesdriftiges gebou word. Die maatskappy het in 1952 met produksie begin en is in 1984 verkoop. Hulle eerste model was van die skip Golden Hind. Vliegtuie was gewoonlik op 1/72 skaal vervaardig.
Airfix | |
![]() | |
Tipe | |
---|---|
Gestig | 1939 |
Hoofkantoor | Verenigde Koninkryk |
Industrie | Stokperdjies |
Produkte | Skaalmodel stelle |
Moedermaatskappy | Hornby plc |
Webwerf | airfix.com |
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/cc/Airfix_57.jpg/220px-Airfix_57.jpg)
Bron
- The Model World of Airfix. Arthur Ward. Bellew Publishing. 1984 ISBN 0-947792-03-1
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris