Abraj Al-Bait-toring
Die Abraj Al-Bait-toring is 'n 120-verdieping hoë wolkekrabber in Mekka, Saoedi-Arabië. Met 'n hoogte van 601 meter is dit tans die hoogste gebou in Saoedi-Arabië. Konstruksie het in 2004 begin en die toring is in 2012 voltooi. Dit is die wêreld se tweede hoogste toring. Dit het ook die meeste vloeroppervlakte van enige struktuur ter wêreld.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/7b/Final_circulation_of_the_Kaaba.jpg/220px-Final_circulation_of_the_Kaaba.jpg)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abraj Al-Bait-toring.
21°25′08″N 39°49′35″O / 21.418888888889°N 39.826388888889°O
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris