Abeno Harukas

Die Abeno Harukas is 'n 60-verdieping hoë wolkekrabber in Osaka, Japan. Met 'n hoogte van 300 meter was dit die hoogste gebou in Japan van 2014 tot 2023, toe die Azabudai Hills Mori JP-Toring die titel opgeëis het.[1]

Abeno Harukas

Die gebou is in 2014 voltooi.

Verwysings

Eksterne skakels

34°38′45″N 135°30′48″O / 34.64583°N 135.51333°O / 34.64583; 135.51333