Abbotsford, Johannesburg
Abbotsford in Gauteng, Suid-Afrika, is 'n voorstad van Johannesburg. Dit grens aan die voorstad Oaklands en is sowat 7 km noordoos van die Johannesburgse stadsaal geleë.
Abbotsford | |
---|---|
Koördinate: 26°8′34″S 28°3′57″O / 26.14278°S 28.06583°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,50 km2 (0,19 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 388 |
• Digtheid | 776/km2 (2 010/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 57.5% |
• Indiërs/Asiërs | 4.4% |
• Bruin mense | 1.8% |
• Swart mense | 35.8% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 67.4% |
• Zoeloe | 9.3% |
• Tswana | 6.2% |
• Suid-Ndebele | 3.3% |
• Ander | 13.9% |
Poskode (strate) | 5241 |
Abbotsford is omstreeks 1902 aangelê en genoem na Abbotsford aan die Tweed in Skotland, die tuiste van sir Walter Scott.
Bronne
- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWikipediaOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris